JOIN OUR MAILING LIST




Theunis is handig met sy hande.  Hy fokus op die maak van handgedraaide sout en pepermeulens en verskeidenheid penne.  Al die artikels word in kamieskroon gemaak en uit die hand verkoop.   Elize is lief vir breiwerk en hekelwerk.
Terug Terug na bo