JOIN OUR MAILING LIST

N G Kerk Kamieskroon.

Die gemeente is 'n klein gemeente

in die hart van 

Namakwaland.

N G Kerk Kamieskroon 

  Gebaseer op die Woord van God

en die belydenis skrifte:

die Heidelbergese Kategismus (HK) ,

Dortse leerreels (DL) en 

die Nederlandse geloofsbelydenis ( NGB )

1 Korintiërs 13:13  En nou:

geloof, hoop en liefde bly, hierdie drie. 

 En die grootste

hiervan is die liefde!

Kopiereg: daar is nie kopiereg op die dokumente en brosjures nie. Ander gemeentes is welkom om dit te gebruik en aan te pas na eie behoeftes. Maar laat weet my asb as u dit gebruik; dit is interessant om te weet waar materiaal gebruik word en ja, gee asb terugvoer.

Aantal "Hits" op 2 Oktober 2015  143000

Terug Terug na bo