JOIN OUR MAILING LIST

Soek    

Handgemaakte artikels uit die pastorie

Theunis is handig met sy hande.  Hy fokus op die maak van handgedraaide sout en pepermeulens en verskeidenheid penne.  Al die artikels word in kamieskroon gemaak en uit die hand verkoop.

 

Elize is lief vir breiwerk en hekelwerk.  Sy  brei en hekel verskillende artikels : musse, serpe, truie ens.

Terug Terug na bo