JOIN OUR MAILING LIST

Bybelstudie oor die lewe van Ester.docx

Ester was 'n formidabele vrou. Leer lewenslesse uit haar optrede .

12 Sleutels tot geestelike groei.docx

Hierdie is 'n verwerking, is groepstudies , van die boek van Stefsn Joubert.

Filipense Vir die groepleier.doc

Hierdie is 'n Bybelstudie met antwoorde op sekere vra; spesifiek vir die groepleier saamgestel. Kyk na Filipense vir groepslede, sonder die antwoorde.

Kolossense vir die groepleier.doc

Die Bybelstudie vir die groepleier uit kolossense; sekere vrae se antwoorde word as riglyn gegee. Kyk ook na Kolossense vir die groepslid.

Kolossense vir die groepslid.doc

Bybelstudie sonder antwoorde.

Romeine vir die groepleier.doc

Antwoorde riglyne op sekere van die vra word gegee

Kern notas oor Openbaring .pptx

Hier is enkele kernnotas om die boek Openbaring beter te verstaan.

Evangelie van Johannes.ppt

Kernnotas oor die evangelie volgens Johannes.

Een jaar Bybel lees program.pdf

Aan die hand van die gids is dit moontlik om die Bybel in een jaar sistematies deur te lees.

Bybelstudies oor verskillende boeke van die Bybel en verskillende tema's.

Terug Terug na bo